Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

The winner of the 2014 @City_Press Tafelburg Nonfiction Award is Vashthi Nepaul! #openbook2014 @OpenBookFest fb.me/3fYW6ZeJ3

Huisgenoot resenseer Musiekensiklopedie vir kinders

Musiekensiklopedie vir kindersUitspraak: wortel

Klara en Frederik is twee kinders wat baie van musiek hou en saam met hulle kan kleingoed op reis gaan deur dié interessante wêreld. Wat is die verskil tussen ’n kwartet en ’n kwintet? Wat beteken notasie en intervalle en wat het die tarantella met spinnekoppe te doen?

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment