Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Philani Dladla – The Pavement Bookworm (@BookVsDruggs) – Shares His Story with @TEDxJoburg: fb.me/1n10zxz3E

Joan Hambidge resenseer Nuwe stories saamgestel deur Jeanette Ferreira en Suzette Kotze-Myburgh

Nuwe storiesUitspraak: wortel

Afrikaans is geseënd met uitmuntende kortverhaalskrywers. ’n Mens dink aan Jaarringe (1966) van Henriette Grové, Duiwel-in-die-bos (1968) van Chris Barnard, Volmink (1981) van Hennie Aucamp. Van ons “mooistes” en “bestes” is deur Abraham H de Vries, self ’n voorste kortverhaalskrywer, in ’n kortverhaalboek byeengebring. In die tagtigerjare het Etienne van Heerden, Koos Prinsloo, Alexander Strachan, Victor Munnik, en ander die grensoorlog oopgeskryf en die sogenaamde postmodernisme ingelui en grense verskuif.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment