Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Philani Dladla – The Pavement Bookworm (@BookVsDruggs) – Shares His Story with @TEDxJoburg: fb.me/1n10zxz3E

Ilse Feinauer resenseer Die aap in jou koffie: Afrikaanse eponieme van A to Z deur Anton Prinsloo

Die aap in jou koffie: Afrikaanse eponieme van A to ZUitspraak: wortel

In ’n onlangse radio-onderhoud sê Anton Prinsloo dat hy probeer om ’n woordeboek per jaar te lewer; vir 2011 lewer hy die eerste eponiemwoordeboek vir Afrikaans. In hierdie woordeboek vertel Prinsloo die etimologiese verhaal van ongeveer 2000 woorde in Afrikaans wat almal op een of ander manier herlei kan word na mense of plekke se name, want dit is wat ’n eponiem is: volgens die lokteks agterop die boek “woorde wat gevorm is op grond van mense of plekke se name”.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment