Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Philani Dladla – The Pavement Bookworm (@BookVsDruggs) – Shares His Story with @TEDxJoburg: fb.me/1n10zxz3E

Fanie Olivier resenseer Die Afrikaanse skryfgids deur Riana Scheepers en Leti Kleyn

Die Afrikaanse skryfgidsUitspraak: wortel

Die wêreld is vol boeke en handleidings oor hoe om te skryf, en dwarsoor dieselfde wêreld het skryfskole, slypskole en grade in skeppende skryfwerk in hulle duisendes opgeduik.

In Afrikaans vertel Di Patriot-digters vroeg reeds oor die moeilikheid om ryme te soek en gedigte te maak tussen al die ander dinge wat jou aandag aftrek. Liewe Neelsie vertel kordaat in 1931 aan ons Hoe om te skrywe (saam met ’n akademikus, nogal) en met die oprigting van die Skryfskool by die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys word opleiding in skryf selfs ’n korporatiewe onderneming.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment