Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Congratulations to Alex Smith (@africa_alex), whose Devilskein & Dearlove has been nominated for a Carnegie Medal! fb.me/3iD79TzOa

Jo-Ann Floris resenseer Die Wellingtonse Klopse deur Michael le Cordeur en Marlene le Roux

Die Wellingtonse Klopse: 100 Jaar se onvertelde storiesUitspraak: stokkierige wortel

’n Boek wat beloof om die kleur en geur, liefde en leed en bowenal die stóries van Wellington se klopsegroepe te vertel, laat veral inwoners en oudinwoners soos ek opgewonde regop sit.

Veral omdat die hoofspelers, soos die skrywers tereg opmerk, juis daardie deel van die samelewing, “die onsigbares”, is.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment