Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Kerneels Breytenbach resenseer Die AA tot OE van seks deur Riette Rust

Die AA tot OE van seksUitspraak: wortel

Bobby Loubser, op sy dag leraar van die Tamboerskloof-gemeente van die NG Kerk, het my eens vertel dat seks die moeilikste deel van sy beroep is.

Die dominee moet probleme in huwelike oplos waarvoor hy dikwels ontoereikend opgelei is – probleme wat tussen man en vrou ontstaan omdat hul ouers, onderwysers en dominees hulle nie toe­ge-­rus het met die regte inligting nie.

Sy grootste klagte was dat daar van vroue verwag word om natuurlike, intuïtiewe kennis van seks te hê net omdat hulle ’n vagina het, terwyl almal aanneem dat mans sedert hul tienerjare al op allerhande vuige wyses “alles” geleer het wat daar te leer is

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment