Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

The winner of the 2014 @City_Press Tafelburg Nonfiction Award is Vashthi Nepaul! #openbook2014 @OpenBookFest fb.me/3fYW6ZeJ3

Neil van Heerden resenseer Kry my by die gewone plek aguur deur Loftus Marais

Kry my by die gewone plek aguurUitspraak: wortel

Na die ongehoorde sukses van Staan in die algemeen nader aan vensters (2008), wat met vyf vername poësiepryse bekroon is (waaronder die Eugène Maraisprys en die Ingrid Jonkerprys), slaag Loftus Marais die moeilike toets van ’n tweede digbundel oortuigend met Kry my by die gewone plek aguur (2012). Soos die subtitel van die bundel suggereer, kan ’n mens dié “Kaapstadse gedigte” situeer binne die eietydse stadspoësie. Die leser word immers op ’n begeleide “toer” van die stad geneem en beskou ’n mens die verloop van ’n “gewone” Kaapse dag

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment