Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

The winner of the 2014 @City_Press Tafelburg Nonfiction Award is Vashthi Nepaul! #openbook2014 @OpenBookFest fb.me/3fYW6ZeJ3

Jaco Fouché resenseer ’n Nuwe wildernis deur Ben Viljoen

’n Nuwe wildernisUitspraak: wortel

Ben Viljoen se boek is ’n roman wat uit ’n reeks kortverhale opstaan. ’n Nuwe wildernis behoort heelwat aandag te trek.

Dit sal tot baie spreek: oudsoldate (van die SAW sowel as die struggle), jong mans, heldhaftiges sowel as meer skroomvallige lede van die manlike spesie, en almal wat in oorlog, mans en geweld belangstel.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment