Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Right! That's a wrap of our #ManBooker2014 coverage. Congratulations to Richard Flanagan bookslive.co.za/Yq9F

Fransjohan Pretorius resenseer The Concentration Camps of the Anglo-Boer War

The Concentration Camps of the Anglo-Boer War: A Social HistoryUitspraak: wortel met kritiek

Uiteindelik Elizabeth van Heyningen se boek oor die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog.

En onmiddellik dwing sy ons om ’n paar feite in die oë te kyk, want haar navorsing is deeglik – wel, meestal. Dan veroorloof sy haar ’n klompie heel aanvegbare interpretasies.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment