Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Listen to five short stories by Nadine Gordimer (including Loot read by the author) via @openculture: fb.me/6CqAHMz7y

Sandra Troskie resenseer So kry ons Afrikaans deur Christo van Rensburg

So kry ons AfrikaansUitspraak: wortel

“Nie geweet jy’s een van dááis nie!” sê ’n kennis waar ons mekaar in Wordsworth raakloop.

“Wat bedoel jy, ‘een van daais’?” vra ek, hoewel ek kan raai.

“Jy weet,” lig hy ’n wenkbrou in die rigting van Christo van Rensburg se So kry ons Afrikaans waarvoor ek wag om te betaal, “een van die taalbulle!”

Book Details

 

Please register or log in to comment