Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Video: Zelda la Grange Shares the Most Important Lesson She Learnt from Nelson Mandela @PenguinBooksSA penguin.bookslive.co.za/blog/2014/08/2…

Ruda Landman resenseer Die gewildste Afrikaanse gedigte

Die gewildste Afrikaanse gedigteUitspraak: wortel

Leserskring, BY en RSG het in 2012 hulle gehoor gevra om hul gunsteling Afrikaanse gedigte te nomineer. Uiteindelik was daar 6 000 name op die lys, vertel Margot Luyt op die CD-weergawe. Die top honderd is toe in boekvorm uitgegee, en deur stemkunstenaars op CD opgeneem.

Wat ’n vreugde! Ek het die CD’s op ’n lang pad in die kar geluister, en wat ’n absolute plesier was dit nie. Die plesier lê op soveel vlakke. Eers is daar die herken van ou vriende wat ’n mens vergeet het – hoeveel van ons lees as volwassenes gereeld gedigte? Dan is daar die inhoud self, die rykdom van taal en verwysing. En dan die interpretasie deur die kunstenaars.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment