Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Alert! The programme for this year’s @OpenBookFest has been revealed! Click here to see it: fb.me/3EVHbDBFa

Jaco Botha resenseer Verstevlei deur Jaco Fouché

VerstevleiUitspraak: wortel

Verstevlei is Jaco Fouché se agtste boek – ’n roman waarin die grense tussen werklikheid, fiksie, verbeelding, drome en psigose vervaag in ’n ietwat selfbewuste verkenning van eksistensiële angs en sin.

Die storie of stories wat vertel word, is dié van Renier Proot (in sy vroeë 40’s), wat die grootste deel van sy lewe in Vereeniging deurgebring het en wat loopbaan en liefde betref maar net nie rigting vind nie. Hy het as danser in ’n klub en ook as klerk in ’n boekwinkel gewerk.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment