Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Right! That's a wrap of our #ManBooker2014 coverage. Congratulations to Richard Flanagan bookslive.co.za/Yq9F

Marlene Malan resenseer Boy: The Story of my Teenage Son’s Suicide deur Kate Shand

Boy: The Story of my Teenage Son's SuicideUitspraak: wortel

Ná Boy se dood het die gesin met ’n soort forensiese ondersoek begin, soos Shand, vrou van die akteur David Butler, dit noem. Die verskriklike hoekom.

Dié woord het soos ’n donker wolk oor haar en oor Peter John Butler, of Boy (14), se pa en sy susters gehang. Ook oor Fikile, die vrou wat hom help grootmaak het – ’n vriendin wat moontlik ’n grepie lig kon werp op dié verskriklike ingryp in die eens sorgelose, gemoedelike, gelukkige gesin. Sy was die een wat ’n laaste gesprek met Boy gehad het.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment