Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Video: Zelda la Grange Shares the Most Important Lesson She Learnt from Nelson Mandela @PenguinBooksSA penguin.bookslive.co.za/blog/2014/08/2…

Jan-Jan Joubert resenseer The Verwoerd Who Toyi-toyied deur Melanie Verwoerd

The Verwoerd Who Toyi-toyiedUitspraak: wortel

Hierdie boek bestaan uit twee dele. Die eerste deel daarvan was vir my uiters interessant. Die tweede deel was uiters ongemaklik.

Die eerste deel van die boek handel oor Verwoerd se kinderjare, huwelik met Wilhelm Verwoerd, politieke ontwaking, jare as ANC-parlementslid en ampstyd as Suid-Afrikaanse ambassadeur in Ierland.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment