Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Alert! The programme for this year’s @OpenBookFest has been revealed! Click here to see it: fb.me/3EVHbDBFa

Suzaan Potgieter resenseer Blou sjokolade deur Christien Neser

Blou sjokoladeUitspraak: wortel

Elle is dolgelukkig. Alles is volmaak. Sy is verlief, het die beste kamermaat, speel in ‘n goeie orkes en is op pad Frankryk toe waar sy Angers se blou sjokolade gaan eet.

Dan stort haar lewe ná ‘n ongeluk in duie en Elle se vakansie word gekanselleer.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment