Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@ShortStoryAFR has announced the longlist of 18 stories that will appear in Terra Incognita! fb.me/2rLudIJ8a

Cas Vos resenseer Deur ruite van die reis deur Melanie Grobler

Deur die ruite van reisUitspraak: wortel

Ná nege jaar van swye nooi Melanie Grobler die leser uit op ’n digterlike avontuur deur ruite van die reis. Ruit roep sekere assosiasies op: skerm, be-skerm, insig en uit-sig, binne en buite, vaag en helder, nabyheid en afstand.

In die reis is daar beweging (vorentoe en agtertoe), soms stilstand, meditasie en waarneming. Die pragtige omslag is ’n visuele uitdrukking van die gedigte.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment