Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Listen to five short stories by Nadine Gordimer (including Loot read by the author) via @openculture: fb.me/6CqAHMz7y

Joan Hambidge resenseer Nuwe Stemme 5 saamgestel deur Heilna du Plooy en Loftus Marais

Nuwe Stemme 5Uitspraak: wortel

Op versoek van die webmeester, Marlise Joubert, skryf ek hierdie verslag oor Nuwe stemme 5.

Goed, willig ek in, maar verduidelik: dit kan nie ʼn gedistansieerde resensie wees nie. Ek is immers self besig met die begeleiding en ontdekking van jong talent. Hierom besluit ek dan op ʼn essay wat die prosesse sal verduidelik. ʼn Soort apologia pro domo. Maar sonder om kritiese afstand in te boet.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment