Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Read the Winning Story in the Books LIVE Flash Fiction Competition: “Am I in the Right Place?” by Jen Thorpe: fb.me/72TUXFrFF

Martiens van Bart resenseer ’n verskeidenheid kulturele literatuur

Thomas Pringle: South African pioneer, poet and abolitionistDictionary for the Health Sciences / Woordeboek vir die gesondheidswetenskappeUitspraak: ’n stokkie, en ’n wortel

Die hoof van die Kaapse uitgewer Cederberg is bekend daarvoor dat hy het Louis Leipoldt se beste boeke hersien en uitgegee het. Maar adv. Trevor Emslie het ook talle ander werke wat as Africana geklassifiseer kan word, die lig laat sien.

Sy jongste publikasie is Kommando – Van perde en manne deur Deneys Reitz wat die eerste keer in 1932 in Afrikaans verskyn het as Kommando – ’n Boere-dagboek uit die Engelse Oorlog.

Dit was nog voordat die Bybel in Afrikaans verskyn het, toe Afrikaanse grammatika ’n ruwe diamant was.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment