Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Philani Dladla – The Pavement Bookworm (@BookVsDruggs) – Shares His Story with @TEDxJoburg: fb.me/1n10zxz3E

Neil Cochrane resenseer Rangeer deur Clinton V du Plessis

Rangeer Uitspraak: wortel

Die titel van Du Plessis se jongste digbundel roep die wêreld van treine op – ’n metafoor wat op verskeie maniere in die bundel ter sprake kom. Dit vorm die belangrikste element van die spreker se jeugherinneringe en dien as verwysingspunt vir ’n persoonlike verlede en vorige sosiaal-politieke era. Die digter is net soos die figure in sy gedigte – voortdurend in transito, iewers tussen hier en daar, nou en toe.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment