Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Alert! The programme for this year’s @OpenBookFest has been revealed! Click here to see it: fb.me/3EVHbDBFa

Get It resenseer Locum vir liefde deur Malene Breytenbach

Locum vir liefde Uitspraak: wortel

Skink ’n glasie wyn, sit jou voete in die lug en skakel af met ’n romantiese verhaal hierdie naweek – perfek vir daardie welverdiende ek-tyd.

Skrywer Malene Breytenbach se liefdesverhaal, Locum vir Liefde, speel in verskeie eksotiese bestemmings af en is die ideale doepa na ’n lang, stresvolle week.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment