Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

And you can still enter to win the books, since it's still our birthday! Details here: bit.ly/1mCxvWg

Tweede Breyten Breytenbach-fees in Montagu se program propvol praatjies en poësie

KatalekteApostroofVoetstootsRangeer SloperDie stilte in myselfWith Both Hands Waving
One Hand Washes the OtherDie aanspraak van lewende wesensHanekraaiDie koekieboek

Montagu skud tans sy evre reg om gasheer te speel vir die tweede Breyten Breytenbach-fees wat van 5 tot 7 Julie daar sal plaasvind. ’n Verskeidenheid van lesings sal aangebied word en daar sal skrywers wees wat oor hull eie werk sowel as dié van ander praat. Poësievoorlesings is ook op die program, asook ’n opwindende toer na Bonnievale.

Die tweede Breyten Breytenbach-fees op Montagu word van 5 tot 7 Julie hier gehou.

Op die program die Vrydag is talle lesings, verskeie werke sal bekend gestel word, rolprente sal vertoon word en ’n toer na Bonnievale sal onderneem word.

In die NG kerksaal in Piet Retiefstraat op die dorp sal die organiseerder Darryl Earl David feesgangers die Vrydag om 09:00 verwelkom. Daarna sal Thys Human praat oor die laatverse van Breyten Breytenbach en Fanie Olivier sal die dag ook oor Breytenbach praat.

Book details

e-Boek opsies – Laai nou af!


e-Boek opsies – Laai nou af!


e-Boek opsies – Laai nou af!


 

Please register or log in to comment