Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Philani Dladla – The Pavement Bookworm (@BookVsDruggs) – Shares His Story with @TEDxJoburg: fb.me/1n10zxz3E

Henning Snyman resenseer Contrary: Critical Responses to the Novels of Andre Brink

Contrary: Critical Responses to the Novels of Andre BrinkUitspraak: wortel

’n Twintigtal essays/artikels oor die werk van André P Brink is vir die liefhebber van die letterkunde ’n aangename mondvol. Soos te verwagte is nie al die bydraes op dieselfde peil nie, maar nie ’n enkele een kan as totaal onbevredigend afgemaak word nie. Die benaderingswyses is uiters gevarieerd en van verveling is daar nie sprake nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment