Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@TheFolioPrize 2015 Longlist Revealed, Including Damon Galgut, Yvonne Adhiambo Owuor and @dinawmengestu: bit.ly/13aY1hM

Elizabeth de Villiers resenseer Grens deur Leonette Smit

Grens Uitspraak: wortel

Die woorde “skryf as terapie” laat gewoonlik die gevaarligte by my flikker. Dikwels is dié soort skryfwerk so uitermate selfbehep en soetsappig dat dit vir die buitestander, dus die leser, erg vervreemdend kan wees. Kortom: Dit is nie altyd goeie leesstof nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment