Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

And you can still enter to win the books, since it's still our birthday! Details here: bit.ly/1mCxvWg

Gerrit Rautenbach resenseer So was dit: Stories van gister en vandag deur Johan van Wyk

So was dit: Stories van gister en vandagUitspraak: wortel

Beste Johan

LitNet het my gevra om ’n resensie oor jou boek te skryf, maar voor ek enigsins kon begin lees, het die voorblad het my al gevang. Ek het lank na die omie, en veral die gehalte en amperse sepia-gevoel van die foto, gekyk. Dit was duidelik dat die foto al redelik jarig is en dat daar daai tyd al baie moeite daarmee gedoen is. Die feit dat jy dit vir ’n voorblad gekies het, spreek boekdele (hmmm…).

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment