Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@ShortStoryAFR has announced the longlist of 18 stories that will appear in Terra Incognita! fb.me/2rLudIJ8a

Melt Myburgh resenseer Diva deur Isa Konrad

DivaUitspraak: wortel

Isa Konrad is ’n gesoute skrywer van agt romanses en twee spanningsromans. Die skrywer is gebore in Namibië en woon afwisselend in Suid-Afrika en Switserland. Zürich is die ruimte waarin haar jongste spanningsverhaal, Diva, afspeel.

Die opset is ambisieus genoeg om lesers hul lippe te laat aflek. Die Suid-Afrikaans gebore hoofkarakter, Deborah Deysel, is ’n wêreldberoemde operasangeres wat woon in ’n villa wat sy geërf het van ’n Switserse gravin.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment