Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

An Unnatural History: Hedley Twidle Reviews Henrietta Rose-Innes' Green Lion bit.ly/1PdOM7e http://t.co/NhCHFHl7oG

Leon de Kock resenseer Skinned deur Antjie Krog

SkinnedUitspraak: wortel met kritiek

Skinned is ’n gepaste titel vir hierdie versameling Krog-gedigte in Engels: Die onderdele van die boek is vergelykbaar met ’n reeks digterlike velle wat stelselmatig afgewerp word. Dit is ’n proses van gedaanteverwisseling wat alles in die stryd werp om vaste ras- en kultuurmodusse om te vorm.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment