Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Alert! The programme for this year’s @OpenBookFest has been revealed! Click here to see it: fb.me/3EVHbDBFa

Dioné Prinsloo resenseer Kerkenberg tot Bloedrivier deur Louise Prinsloo

Kerkenberg tot BloedrivierUitspraak: wortel

Die verhaal speel af van Januarie 1838 tot 16 Desember 1838 – dus ’n aksiebelaaide tyd tydens die Groot Trek. Piet Retief word op 6 Februarie 1838 vermoor en die Bloukransmoorde vind op 17 Februarie plaas. Die verhaal wat Louise Prinsloo hieromheen weef, is ‘n denkbeeldige trek onder leiding van Gerhardus Scheepers wat aansluit by die trekgeselskap van Gerrit Maritz, Hans (Dons) de Lange, Sarel Cilliers, Piet Uys en Hendrik Potgieter en ten slotte Andries Pretorius. Sy slaag voortreflik daarin om teen hierdie agtergrond ’n geloofwaardige verhaal te skep.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment