Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Do you know your sonnets from your epigrams? 10 terms you need to know to understand poetry, via @HuffPostBooks: fb.me/2PyVoTOL4

Potgooi: Luister na ’n toonsetting van Thabo Mbeki se gedig, vertaal deur Antjie Krog, ter ere van Nelson Mandela

SkinnedTer viering van Mandela-dag is ’n lied ter ere van dié oudpresident vandag vir die eerste keer professioneel opgeneem.

Die lied het reeds in 2004 ontstaan nadat Antjie Krog ’n gedig wat Thabo Mbeki destyds as deel van ’n toespraak voorgedra het na Afrikaans vertaal het. Lorinda Hofmeyer sing die pryslied en lesers kan daarna luister op Die Burger se webtuiste:

Vandag sal daar ook in Afrikaans ’n pryslied vir oudpres. Nelson Mandela gesing word ter viering van Mandela-dag.

Die lied is getoonset en word gesing deur Laurinda Hofmeyr – met agtergrondstemme deur onder andere Anna Davel, Rozelle Blackie en Mabet van Wyk – en met Douw Steyn wat die opname en klankverwerking behartig het.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment