Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Philani Dladla – The Pavement Bookworm (@BookVsDruggs) – Shares His Story with @TEDxJoburg: fb.me/1n10zxz3E

Nini Bennett resenseer Oorlopers deur Ian Raper

OorlopersUitspraak: wortel met kritiek

Die foto op die voorblad van Ian Raper se bundel Oorlopers is dié van ’n voetgangersbrug oor ’n rivier teen ’n agtergrond wat waarskynlik ’n Oos-Europese stadstoneel weergee.

Die titel dui op verskeie motiewe: om oor grense heen te beweeg; van politieke standpunt te verander; verraad te pleeg; materiaal te verplaas van een houer na ’n ander; of materiaal wat die versadigingspunt van die houer oorskry.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment