Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

It will be the first time an African university has honoured Okri, one of the continent’s most prominent voices: bit.ly/1nsquod

Kerneels Breytenbach resenseer Skottel en spens deur Peet du Toit

Skottel en spensUitspraak: wortel

Daar is ’n paar eenvoudige beginsels wat die publikasie van resepteboeke rig. Die belangrikste is dat dit uiters onwys is om lesers wat op soek is na resepte en inhoud rakende voedselvoorbereiding te verwar met dinge wat niks met die onderwerp te doen het nie.

Dit is oor beginsels soos dié dat daar soms by uitgewers van kosboeke ’n soort eenvormigheid ontstaan wat veroorsaak dat die boeke hul bekoring verloor weens hul voorspelbaarheid.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment