Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Alert! @BinyavangaW Wainaina is on @TIME's 100 Most Influential People list, along with Donna Tartt & Arundhati Roy: fb.me/1dxleLzYX

Herman Lategan resenseer Kosblik deur Nicole Jaekel Strauss

KosblikUitspraak: wortel met kritiek

Ongelukkig begin Kosblik, saamgestel deur Nicole Jaekel Strauss, met ’n cliché reg by die inleiding.

Die eerste sin: “Dit het ontstaan om ’n tafel, natuurlik: die idee van ’n versameling skrywersblikke op kos.”

Regtig? Al het dit dan so ontkiem, is dit ’n holruggeryde beginpunt, veral vir ’n boek oor kosstories en, ten spyte van die woordspeling, skrywersblikke.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment