Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

The winner of the 2014 @City_Press Tafelburg Nonfiction Award is Vashthi Nepaul! #openbook2014 @OpenBookFest fb.me/3fYW6ZeJ3

Potgooi: Adam Small lees sy gedig “Madiba 95″ ter viering van Nelson Mandela se verjaarsdag

Ko lat ons singKrismis van Map JacobsKanna hy kô huistoe

Op RSG se program “Vers en klank” het Margo Luyt met Adam Small gesels oor die gedig “Madiba 95″ wat Small ter viering van oudpresident Nelson Mandela se 95ste verjaardag geskryf het. Small vertel dat hy al vir Mandela ontmoet het en dat hy gedink het dit sal goed wees om hom te vier met dié gedig. Small noem ook dat daar binnekort ’n nuwe digbundel uit sy pen gaan verskyn.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment