Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Org Potgieter resenseer Plein en Simpel: ‘n Duiwestorie deur Marius Ackermann

Plein en Simpel: 'n DuiwestorieUitspraak: wortel

Plein en simpel is ’n raakvat-satire propvol komiese gebeure waarin die leser hom sal verkneukel en wat hom dwing om verder te lees.

Die lede van KOER (Ken Ons Eie Roeping) vergader soggens om tienuur op Oom Paul se standbeeld onder voorsitterskap van die hoogdrawende, hiperkorrekte en regsgeleerde Justinus om te waak oor die wel en wee van die duiwebevolking. Mr Quil is die hoofinformant, want hy kan die koerante op die sypaadjie lees.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment