Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@TheFolioPrize 2015 Longlist Revealed, Including Damon Galgut, Yvonne Adhiambo Owuor and @dinawmengestu: bit.ly/13aY1hM

Johan van Zyl resenseer Kosblik, saamgestel deur Nicole Jaekel Strauss

KosblikUitspraak: wortel

Op die grafiese voorblad van Kosblik pryk ’n belofte: Hierdie 319 binneblaaie bevat “ ’n boeiende blik op kos deur skrywers, digters, joernaliste, essayiste, koskenners, woordvrate en ander skeppers”.

En, sekerlik ’n kersie op die koek, die samesteller is Nicole Jaekel Strauss, wie se debuutkortverhaalbundel, Maal, in 2011 met die Eugène Marais-prys én die Universiteit van Johannesburg se prys vir die beste skeppende debuutwerk in Afrikaans bekroon is.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment