Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Exploring “the silent mind” at the launch of @rogerballen's Asylum of the Birds: bit.ly/1hIVcsY @DavidKrut http://t.co/Dyiwt6OTDy

Danie Botha resenseer Aantrekkingskrag: ’n Drama vir die verhoog deur Deon Opperman

Aantrekkingskrag: ’n Drama vir die verhoogUitspraak: wortel met kritiek

Aantrekkingskrag is vir die eerste keer tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom in 2011 opgevoer.

Daar was toe dalk verskeie teatergangers wat gewens het hulle kan die teks ook léés, want hoor net al die betoë! ’n Mens begryp dit mos maar net gedeeltelik tydens opvoering, dan nie?

Die toneel is die sitkamer van prof. Zak en mev. Leonor de Villiers. Hulle is tuis ná ’n studente-opvoering van Hamlet.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment