Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Right! That's a wrap of our #ManBooker2014 coverage. Congratulations to Richard Flanagan bookslive.co.za/Yq9F

Joan Hambidge resenseer Valsrivier deur Dominique Botha

ValsrivierUitspraak: wortel

Valsrivier deur Dominique Botha is ’n prosateks wat beweeg tussen die grense van vertelling en poësie.

Dit is ’n hártgrypende verhaal wat die jeug van die verteller en haar sibbe in oënskou neem.

Die leser begin die verhaal lees van die verteller / fokalisator (wat dieselfde naam dra as die outeur) en ’n stuk Afrikaanse verlede ontplooi hier voor die leser se oë.

Die lewe op ’n plaas in die Vrystaat en hoe jong kinders reageer op ouers, skool, politieke verskille, diere slag, onreg – en wat nog word beskryf.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment