Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Louise Viljoen resenseer Hierdie mens deur Wilma Stockenström

Hierdie mensUitspraak: wortel

Die digter Wilma Stockenström het op 7 Augustus 80 jaar oud geword. Ná ’n leeftyd waarin sy ’n merkwaardige oeuvre opgebou het, vier sy hierdie mylpaal met die publikasie van Hierdie mens, haar agtste bundel en eerste in 14 jaar.

Die bundeltitel rig die leser se blik onmiddellik op die mens wat in hierdie bundel aan die woord is. Soos dikwels in Stockenström se oeuvre is “hierdie mens” ook verteenwoordiger van die spesie mens wat hom op ’n klein planeet in die groot heelal bevind.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment