Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Gabriel García Márquez, who died last week, left behind an unpublished manuscript (via @nprbooks): fb.me/243zBdYJq

Jan-Jan Joubert resenseer Deelstad: ’n boek oor Berlyn deur Karel Schoeman

Deelstad: ’n boek oor BerlynUitspraak: wortel

Wanneer jou gunsteling- lewende skrywer oor jou gunsteling- lewende stad skryf, weet jy Iemand Daarbo het ’n vonkel in die oog.

Dit gaan óf een van die plesierigste leeservarings van jou lewe wees óf een van die grootste teleurstellings.

In hierdie geval stel Schoeman die soms donker, soms heldere hart van die stad bloot soos min sal kan.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment