Gert van der Westhuizen resenseer Springbok Factory deur L McGregor
Ag nee, sal party mense seker sê, nie nóg ’n boek oor rugby nie!
Te oordeel na die meeste rugbyboeke waarmee die leserspubliek die laaste klompie jare gebombardeer is, kan ’n mens so ’n versugting verstaan.
Daar was talle niksseggende biografieë en droërige verhale oor toere en toernooie wat ’n mens vergeet sodra jy dit gelees het.
Boekbesonderhede
- Springbok Factory deur L McGregor
EAN: 9781868424696
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment