Coenraad Walters resenseer Bo is dit stil deur Gerbrand Bakker en vertaal deur Daniel Hugo
Met die openingsin van Anna Karenina vang Tolstoi ’n ou waarheid vas: Alle gelukkige gesinne is eenders; elke ongelukkige gesin is ongelukkig op ’n unieke manier.
In Boven is het stil, Gerbrand Bakker se debuutroman (2006), verneem die leser waarom die Van Wonderen-gesin ongelukkig is.
Die eerstepersoonsverteller is Helmer, wat saam met sy identiese tweelingbroer, Henk, en hul ouers op ’n plasie in Noord-Nederland gewoon het. Hul belangrikste produk was melk. Al was Henk die jongste, sou hy duidelik saam met sy pa verder boer.
Boekbesonderhede
- Bo is dit stil deur Gerbrand Bakker en vertaal deur Daniel Hugo
EAN: 9781869199487
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment