Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Philani Dladla – The Pavement Bookworm (@BookVsDruggs) – Shares His Story with @TEDxJoburg: fb.me/1n10zxz3E

Heilna du Plooy resenseer Hanekraai deur Daniel Hugo

HanekraaiUitspraak: wortel

Daniel Hugo is ’n gevestigde digter met die reputasie dat hy ’n vaardige en vlotte versmaker is. Dit word in hierdie bundel weer eens bevestig. Die titel Hanekraai is ’n belangrike sleutel tot die tematiek van die bundel. In die openingsgedig “Kantekleer ”, wat verwys na die tradisionele haan, die aankondiger van die dag, draer van allerlei assosiasies uit die Nederlandse en wêreldliteratuur, word die nag beskryf as die tyd van donkerte en nadenke wat eindeloos lank duur. Dan klink die haan se kraai wat daarop dui dat die morester verskyn. Met die hanekraai, ontstaan die gedig, maar die gedig “skitter kortstondig” omdat die son wat as die “rooi vos” beskryf word, die haan verjaag.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment