Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

And you can still enter to win the books, since it's still our birthday! Details here: bit.ly/1mCxvWg

Ilza Roggeband resenseer Monument deur Maretha Maartens

MonumentUitspraak: wortel met kritiek

Die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein wat opgerig is vir die meer as 26 000 vroue en kinders wat in die Anglo-Boereoorlog gesterf het, vier vanjaar op 16 Desember haar eeufees.

Ter herdenking van dié gebeurtenis het die skrywer Maretha Maartens ’n roman geskryf wat vyf geslagte vroue se storie vertel.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment