Karen Kuhn resenseer Teen die lig deur Hennie Aucamp
Hennie Aucamp is ’n veelsydige skrywer en veral bekend as prosaïs, maar hy beoefen genres wat wissel van kabaret, liedtekste, sketse en ook die digkuns.
Sy jongste bundel, Teen die lig, is ’n versameling verse wat op ’n paradoksale aard die nosie van afskeid, dood, herinneringe en verheerliking ondersoek.
Boekbesonderhede
- Teen die lig deur Hennie Aucamp
EAN: 9781869197643
Spoor hierdie boek met BOOK Finderop!
Please register or log in to comment