Neil Cochrane resenseer Philida by Andre Brink
Brink se langverwagte roman sluit op verskeie maniere aan by sy vorige romans. Vir die oningewyde leser bied dit ’n bestekopname van die belangrikste kenmerke van die Brink-romanoeuvre — die aansluiting by die pikareske tradisie, die slawetema, die fiksionalisering van historiese gebeure, die absurde, meervoudige vertelperspektiewe, goeie taalaanwending , die belangrikheid van stories en ’n goed uitgewerkte plotstruktuur.
Boekbesonderhede
- Philida deur Andre P Brink
EAN: 9780798155212
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment