Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Listen to five short stories by Nadine Gordimer (including Loot read by the author) via @openculture: fb.me/6CqAHMz7y

Jacomien van Niekerk resenseer Vuilspel deur Bettina Wyngaard

Vuilspel Uitspraak: kritiese wortel

Die onstuitbare populariteit van genrefiksie in Suid-Afrika sedert 1994 word aan verskeie faktore toegeskryf. Daar is die vervaging van die grens tussen hoë en lae kultuur wat beteken dat dit nie meer so maklik is om tussen “letterkunde” en populêre fiksie te onderskei nie. Heelwat populêre boeke het volop literêre meriete en “hoë” letterkunde leen vrylik by populêre genres.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment