Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Philani Dladla – The Pavement Bookworm (@BookVsDruggs) – Shares His Story with @TEDxJoburg: fb.me/1n10zxz3E

Jean Oosthuizen resenseer Maar Tintin in Tibet deur Annelie Ferreira

Maar Tintin in TibetUitspraak: wortel

Wanneer ’n konserwatiewe dominee sy studenteseun vra om saam met hom van Stellenbosch Beaufort-Wes toe te ry omdat die messias daar gesien is, word dit ’n geestelike reis sonder omdraaikans.

Ds. Kruger, ’n NG predikant, neem sy seun Lukas saam op ’n heen-en-weer reis tussen Stellenbosch en Beaufort-Wes – op soek na die messias waaroor ’n klompie pastore gaande is.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment