Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@TheFolioPrize 2015 Longlist Revealed, Including Damon Galgut, Yvonne Adhiambo Owuor and @dinawmengestu: bit.ly/13aY1hM

Louise Ferreira resenseer Five Lives at Noon deur Brent Meersman

Five Lives at NoonUitspraak: stokkie

Met Five Lives at Noon poog Brent Meersman om ’n grepie uit Suid-Afrika se geskiedenis op ’n oorspronklike manier te vertolk. Sy derde roman speel hom af in die tydvak tussen Nelson Mandela se vrylating in 1990 en die eerste demokratiese verkiesing in 1994. Meersman kry dit goed reg om die chaotiese atmosfeer van dié jare – tegelyk vreugdevol en vreesaanjaend – vas te vang. Sy gebruik van reekse koerantopskrifte uit die betrokke tydperk is besonder effektief.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment