Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@TheFolioPrize 2015 Longlist Revealed, Including Damon Galgut, Yvonne Adhiambo Owuor and @dinawmengestu: bit.ly/13aY1hM

Zahn-Mari Terblanché resenseer Soene op ’n Suzuki deur Janie Oosthuysen

Soene op ’n SuzukiUitspraak: stokkie

Dié boek is die sesde boek in ’n reeks en is 120 bladsye van onrealistiese gedagtes met geen werklike intrige of ontknoping nie.

Soene op ’n Suzuki (of, krampe op ’n Suzuki . . .) gaan oor ’n tienermeisie, Lizanne, wat vasgevang is in verskeie ongesonde verhoudings.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment