Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Read the Winning Story in the Books LIVE Flash Fiction Competition: “Am I in the Right Place?” by Jen Thorpe: fb.me/72TUXFrFF

Joan Hambidge resenseer Score my ‘n gwai deur Marlize Hobbs

Score my 'n gwaiUitspraak: stokkie

Vir haar debuut is Marlize Hobbs bekroon met drie pryse: die UJ-prys, Jan Rabie / Rapport-debuutprys en die gesogte Eugène Marais-prys. Die tweede boek heet Score my ‘n gwai en kan as ‘n tweeluik gelees word met die eerste boek Flarde.

Hier vind ons ook flardes of skerwe van ‘n gebroke verteller wat die “naked I” aan die leser voorstel. Miesa en Siena Maamogwe is die twee vertellers. Die boek vertel die verhaal van molestering, senu-ineenstortings, lesbiese identiteit, kinderaanneming, outisme, politieke geweld en die ellendes van die ou-Suid-Afrika.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment