Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Herman Lategan resenseer Hidden Cape Town deur Paul Duncan en Alain Proust

Hidden Cape TownVerdict: wortel

By die lees van hierdie lywige boek is dit duidelik Paul Duncan se liefde vir ou geboue ken geen perke nie. Dit is aansteeklik, amper patologies.

Ek het al gehoor as dié argitektoniese aficionado byvoorbeeld die platteland besoek, moet jy maar geduld hê. By elke antieke gebou word daar gestop, geselsies gemaak, foto’s geneem en notas neergeskryf.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment